Grassy Park

voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika

Grassy Park is 'n voorstad op die Kaapse Vlakte, Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Grassy Park 'n bevolking van 82 200 gehad, van wie 71 847 (88%) Kleurlinge was.[1]

Grassy Park
Voorstad
Grassy Park is in Cape Town
Grassy Park
Grassy Park
Koördinate: 34°2′55″S 18°29′47″O / 34.04861°S 18.49639°O / -34.04861; 18.49639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
 • Totaal28,25 km2 (10,91 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal82 200[1]
 • Digtheid2 910/km2 (7 500/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 7941
Strate: 7888
Skakelkodes021
Apostoliese kerk in Grassy Park

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 Hoofplek Grassy Park 2011-sensus

Sien ook

wysig