Greg Ellis (akteur)
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Greg Ellis (gebore 21 Maart 1968) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Titanic (1997), Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl (2003), en Star Trek (2009), en in die televisiereeks 24 (2001).
Greg Ellis | |
Geboortenaam | Jonny Rees |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1968 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1997: Titanic
- 2003: Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl
- 2009: Star Trek
- 2017: Killer App
- The Hallowed Ones
- The Old Lucid Dream Society
- The Ice Cream Van Cometh
- Dark Hills
Televisiereekse
wysig- 2001: 24
- 2001: Heavy Gear: The Animated Series
- 2002: Dan Dare: Pilot of the Future
- 2008: Ape Escape
- 2008: Valentine
- 2008: R.P.M.
- 2009: Trust Me
- 2010: Gigantic
- 2012: Touch
- 2015: Go! Princess PreCure
- 2016: Skylanders Academy
Televisierolprente
wysig- 1989: The Heat Is On
- 2001: Dan Dare, Pilot of the Future
- 2004: Summer Music Mania 2004
- 2005: We're with the Band
Video's
wysig- 2000: Crash and Byrnes