Groenbossanger
Die Groenbossanger (Eremomela gregalis) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 – 12 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Eremomela
Groenbossanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Cisticolidae |
Genus: | Eremomela |
Spesie: | E. gregalis
|
Binomiale naam | |
Eremomela gregalis Smith, 1829
| |
Algemene verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Eremomela gregalis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)