Maak hoofkeuseskerm oop

Die Groenvleiloerie (Ceuthmochares aereus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël van woudrande, rivierbos en struikgewas. Die is 33 cm lank en 55 - 75 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Green Malkoha.

Groenvleiloerie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Ceuthmochares
Cabanis & Heine, 1863
Spesie: C. aereus
Binomiale naam
Ceuthmochares aereus
(Vieillot, 1817)

Dit is die enigste spesies in die genus Ceuthmochares. Die spesie is dus monotipies.

Illustrasie, 1884

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig