Groot St. Bernardpas
Die Groot St. Bernardpas (Duits: Grosser Sankt Bernhard, Frans: Col du Grand St-Bernard, Italiaans: Colle del Gran San Bernardo) is die derde hoogste bergpas in Switserland op 2 469 m (8 100 voet), geleë in die munisipaliteit Bourg-Saint-Pierre.[1] Dit verbind Martigny in die kanton van Valais in Switserland met Aosta in die Aostavallei en Piëmont in Italië.
Groot St. Bernardpas | |
Die Groot St. Bernardpas
| |
|
|
Koördinate: 45°52′12″N 7°10′19″O / 45.87000°N 7.17194°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Sembrancher en Aosta |
Hoogte | 2 469 m (8 100 vt) |
Oppervlak | Teer |
In | Alpe |
Dit is die laagste pas op die rug van die Alpe tussen Mont Blanc en Monte Rosa. Die pas self is in Switserland, baie naby aan Italië. Dit is geleë op die hoofwaterskeiding van die Rhône en die Poriviere. Die Groot St. Bernardtonnel is in 1964 voltooi om verligting te bring vir die pas. Vandag het dit slegs historiese en ontspanningswaarde.
in 1800 het Napoleon Bonaparte en sy leër oor die pas gemasjeer om Italië binne te val.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |