Grooteilandrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Grooteilandrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei en in die Indiese Oseaan uitmond. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville geleë.
Grooteilandrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Monding-hoogte | 30 m |
Koördinate: 34°5′10.4″S 23°12′37.4″O / 34.086222°S 23.210389°O |
Eksterne skakels
wysig- Google-kaart van Grooteilandrivier se monding by Geonames.org (cc-by)