Grootsterretjie
(Aangestuur vanaf Grootseeswael)
Die Grootsterretjie (Thalasseus sandvicensis) is 'n algemene trekvoël wat by kuswaters, riviermondings en baaie gevind kan word. Minstens 50 000 voëls besoek die streek en sommige oorwinter. Die voël is 36 – 40 cm lank, weeg 200 - 250 g en het 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël as die Sandwich tern bekend.
Grootsterretjie | |
---|---|
Subspesie T. s. sandvicensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. sandvicensis
|
Binomiale naam | |
Thalasseus sandvicensis (Latham, 1787)
| |
██ Broeigebied ██ Heel jaar woonagtig ██ Oorwintering
| |
Sinonieme | |
Sterna sandvicensis |
Fotogalery
wysig-
'n Grootsterretjiein sy nie-broeigewaad.
-
Wintergewaad.
-
Gryp 'n vis van die oppervlak van die oseaan.
-
'n Grootsterretjie met kos vir haar kuiken.
-
'n Grootsterretjiein in vlug.
-
Museum specimen
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Thalasseus sandvicensis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Sterna sandvicensis. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.