Grootste rampe in Suid-Afrika
Wikimedia lysartikel
Hierdie is 'n lys van die grootste rampe wat Suid-Afrika getref het.
Ramp | Ligging | Dodetal | Datum | Notas |
---|---|---|---|---|
2022 KwaZulu-Natal-oorstromings | 435[1] | 2022 April | ||
Covid-19-pandemie in Suid-Afrika | Landwyd | 102084[2] | 2020 — | |
Oceanos | 1991 | |||
Helderberg-vliegramp | naby Mauritius | 159 | 1987 | |
1987 KwaZulu-Natal-oorstromings | 1987 | |||
Domoina-sikloon | 1984 | |||
Laingsburgvloed | 1981 | |||
Tulbagh-aardbewing | 1969 | |||
Windhoekvliegramp (Suid-Afrikaanse Lugdiens-vlug 228) | 1968 | |||
Rietbok-vliegramp | 1967 | |||
Coalbrook-ramp | 1960 | |||
Waterval-Boven-spoorwegramp | 63 | 1949 | ||
Roodepoorttornado | 1948 | |||
Spaanse griep in Suid-Afrika | 140000 | 1918 | ||
Waratah-ramp | 1909 | |||
Natal-orkaan | 1905 | |||
Braamfontein-dinamietontploffing | 1896 | |||
Runderpes | 1896 | |||
Groot Brand van 1869 | 1869 | |||
Nasionale Selfmoord van Xhosas | 2000+ (duisende) | 1856 | ||
HMS Birkenhead-ramp | 1852 | |||
Grosvenor-ramp | 1782 | |||
Pokke-epidemies | 17de en 18de eeu | |||
Gouden Buys | 1693 | |||
Victoria-Wes-vloed | 1871 | |||
Malmesbury-tornado | 1905 | |||
Suid- en Oos-Kaapse oorstromings | 1905 | |||
Blaauwkrantzbrug-treinongeluk | 1911 | |||
Groot Depressie | 1929 | |||
Groot Droogte | 1933 | |||
De Havilland Comet-vliegramp | 1954 | |||
Henley-on-Klip-skoolbusramp | 1970 | |||
Merriespruit-ramp | 1994 | |||
Rovic-mynramp (by Boshof) | 1996 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Death toll from South African floods revised down to 435". Reuters. 21 April 2022. Besoek op 24 April 2022.
Bronne
wysig- Schoeman, Chris: Ongekende ellende. Rampe wat Suid-Afrika geruk het. Pretoria: Protea Boekhuis, 2022