Groottinktinkie
Die Groottinktinkie (Cisticola natalensis) is 'n algemene standvoël in grasveld en grasryke savanne. Die voël is 15 cm groot en die mannetjie weeg 25 gram en die wyfie 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Croaking Cisticola.
Groottinktinkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. natalensis
|
Binomiale naam | |
Cisticola natalensis (A. Smith, 1843)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola natalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Groottinktinkie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Groottinktinkie