Groter Brandvleidam
Die Groter Brandvleidam is 'n geleë in die Breederivier naby Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 1983 voltooi na konstruksiewerke wat die oorspronklike Brandvleidam en die Kwaggaskloofdam gekombineer het.
Groter Brandvleidam | |
---|---|
Amptelike naam | Groter Brandvleidam |
Ligging | Wes-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 33°42′01″S 19°27′46″O / 33.70028°S 19.46278°O |
Dam in | Breederivier |
Openingsdatum | 1983 |
Eienaar | Departement Waterwese |
Hoogte van wal | 21,5 m |
Lengte van wal | 1 250 m |
Bakmaat | 459 000 000 m3 |
Reservoir | Groter Brandvleidamreservoir |
Opvanggebied | 64 km2 |
Damoppervlak | 4110 ha |