Gruppo PAM
'n Italiaanse groothandeloorneming wat in 1958 gevestig is en sy setel in Venesië het
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gruppo PAM S.p.A. is 'n Italiaanse groothandeloorneming wat in 1958 gevestig is en sy setel in Venesië het. Die administratiewe hoofkwartier is in Spinea in die provinsie Venesië geleë. Sy aandele is volledig in besit van die houermaatskappy Gecos S.p.A. Die onderneming se naam is 'n akroniem van die Italiaanse Più a Meno ("Meer vir min"). Die groep bedryf onder meer hiper- en supermarkte, waaronder die bekende ketting Pam.
Gruppo PAM | |
Tipe | Italiaanse aandelemaatskappy (Società per azioni, S.p.A.) |
---|---|
Gestig | 5 Maart 1958 |
Hoofkantoor | Venesië, Italië |
Sleutelpersone | Arturo Bastianello (voorsitter) |
Gebied bedien | Italië |
Industrie | Groothandelbedryf |
Produkte | Hiper- en supermarkte |
Inkomste | €2,4 miljard (2017) |
Werknemers | 10 000 (2015) |
Moedermaatskappy | Gecos S.p.A. |
Webwerf | gruppopam.it |