Gryskleinjantjie
Die Gryskleinjantjie (Apalis chirindensis) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in bergwoud in pare of familiegroepies. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram en kom voor in die hooglande van Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Chirinda apalis.
Gryskleinjantjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. chirindensis
|
Binomiale naam | |
Apalis chirindensis Shelley, 1906
| |
algemene verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Apalis chirindensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)