Die Gryskopalbatros (Thalassarche chrysostoma) is 'n voël wat 'n selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 75 – 88 cm lank, weeg 3 - 4.2 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.5 meter. Die voël lyk baie soos die Swartrugalbatros. In Engels staan die voël bekend as Grey-headed Albatross.

Gryskopalbatros
Thalassarche chrysostoma - SE Tasmania.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. chrysostoma
Binomiale naam
Thalassarche chrysostoma
(Forster, 1785)[2]
Sinonieme

Diomedea chrysostoma

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche chrysostoma". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  2. Brands, S. (2008)