Gryspylstormvoël
Die Gryspylstormvoël (Procellaria cinerea) is 'n stormvoël wat baie seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 48 – 50 cm groot en weeg 950 - 1 200 g met 'n vlerkspan van 115 - 130 sentimeter. Die voël is silwergrys met 'n wit borskant en donkerder ondervlerke. Die snawel is gelerig. In Engels staan die voël bekend as Grey petrel.
Grey Petrel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cinerea
|
Binomiale naam | |
Procellaria cinerea (Gmelin, 1789)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Procellaria cinerea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gryspylstormvoël.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gryspylstormvoël