Maak hoofkeuseskerm oop

Die Grysruglewerik (Eremopterix verticalis) is 'n algemene, amper-endemiese nomade en plaaslike trekvoël in Karoobossieveld, halfwoestyn, grasveld, dorre savanne en landerye. Hulle kom gewoonlik in swerms voor na goeie reën. Die voël is 12 – 13 cm groot en weeg 13 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-backed Sparrow-Lark.

Grysruglewerik
'n Mannetjie grysruglewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Eremopterix
Spesie: E. verticalis
Binomiale naam
Eremopterix verticalis
(Smith, 1836)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Eremopterix verticalis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.