Grysrugstormswael
voëlspesie
Die Grysrugstormswael (Garrodia nereis) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 26 - 34 g met 'n vlerkspan van 36 - 40 sentimeter. Daar broei 50,000 pare in die subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Grey-backed storm-petrel. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken.
Grysrugstormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Garrodia Forbes, 1881
|
Spesie: | G. nereis
|
Binomiale naam | |
Garrodia nereis (Gould, 1841)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- BirdLife International (2004). Hydrobates pelagicus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.