Grystjeriktik
Die Grystjeriktik (Parisoma layardi) is 'n endemiese algemene standvoël in Karoobossieveld, dorre savanne, kusruigtes en bergbossieveld in Lesotho. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as Layard's tit-babbler
Grystjeriktik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. layardi
|
Binomiale naam | |
Parisoma layardi (Hartlaub, 1862)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Sylvia layardi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)