Gumede kaZulu
Gumede kaZulu was 'n koning van die Zoeloes in die 18de eeu. Hy was die seun van Zulu kaNtombhela en is deur sy seun Phunga kaGumede opgevolg.
Gumede kaZulu | |
---|---|
Koning van die Zoeloenasie | |
Dinastie | Huis van die Zoeloe |
Volle naam | Gumede kaZulu |
Voorganger | Zulu kaNtombhela |
Opvolger | Phunga kaGumede |
Kinders | Phunga kaGumede |
Vader | Zulu kaNtombhela |
Voorafgegaan deur Zulu kaNtombhela |
Koning van die Zoeloenasie | Opgevolg deur Phunga kaGumede |