Phunga kaGumede
Phunga kaGumede was 'n Zoeloekoning in die 18de eeu. Hy was die seun van Gumede kaZulu. Hy is volgens oorlewering deur sy tweelingbroer, Mageba kaGumede, opgevolg.
Phunga kaGumede | |
---|---|
Koning van die Zoeloenasie | |
Dinastie | Huis van die Zoeloe |
Volle naam | Phunga kaGumede |
Voorganger | Gumede kaZulu |
Opvolger | Mageba kaGumede |
Kinders | Mageba kaGumede |
Vader | Gumede kaZulu |
Voorafgegaan deur Gumede kaZulu |
Koning van die Zoeloenasie | Opgevolg deur Mageba kaGumede |