Gutshwarivier
Die Gutshwarivier is 'n sytak van die Nsikazirivier in Mpumalanga-provinsie van Suid-Afrika. Dit vloei ooswaarts verby Gutshwakop in die rigting van die Krugerwildtuin se westegrens.
Gutshwarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Nsikazirivier |
Monding-hoogte | 448 m |
Koördinate: 25°18′29.5″S 31°15′27″O / 25.308194°S 31.25750°O |
Ontspring
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.