PV Telescopii
(Aangestuur vanaf HD 168476)
PV Telescopii (ook bekend as HD 168476) is ’n B-tipe ekstreme waterstofster in die sterrebeeld Teleskoop. Dit is ook die prototipe van die klas veranderlike sterre met die naam PV Telescopii-veranderlikes.
HD 168476 | ||||
Sterrebeeld | Teleskoop | |||
Spektraaltipe | B5p | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 23m 14.6635s | |||
Deklinasie | -56° 37′ 44.15″ | |||
Skynmagnitude (m) | 9,25 | |||
Absolute magnitude (M) | 2,25 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,9 | |||
Radius (R☉) | 19 | |||
Ligsterkte (L☉) | ~6 500 | |||
Temperatuur (K) | 14 000 | |||
Eienskappe | ||||
Veranderlikheid | PV Telescopii-veranderlike | |||
Ander name | ||||
PV Telescopii, HD 168476, HIP 90099[1] | ||||
|
Hulle is moontlik post-AGB-sterre met swak waterstoflyne en sterker helium- en koolstoflyne. Hul periodes wissel van ’n paar uur tot ’n paar jaar. Sommige navorsers glo hierdie onwaarskynlike sterre is dalk die gevolg van die samesmelting van witdwerge.[2]
Verwysings
wysig- ↑ http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?Ident=HD+168476
- ↑ Gourgouliatos, K. N.; Jeffery, C. S. (2006). "On the angular momentum evolution of merged white dwarfs". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 371 (3): 1381. doi:10.1111/j.1365-2966.2006.10780.x
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia