HD 7924
ster
HD 7924 is ’n hoofreeksster van spektraaltipe K met ’n skynbare magnitude van 7,185 wat sowat 55 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kassiopeia lê. Dit is kleiner, koeler en dowwer as ons Son en het ’n laer massa en metaalinhoud.
HD 7924 | ||||
Die ligging van HD 7924 in die sterrebeeld Kassiopeia (heel bo in rooi). | ||||
Sterrebeeld | Kassiopeia | |||
Spektraaltipe | K0 V | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 01h 21m 59.11s[1] | |||
Deklinasie | +76° 42′ 37.0″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 7,185 | |||
Absolute magnitude (M) | 6,056 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,832 | |||
Radius (R☉) | 0,78 ± 0,02 | |||
Ligsterkte (L☉) | 0,389 | |||
Temperatuur (K) | 5 177 ± 44 | |||
Afstand (ligjaar) | 54,8 ± 0,4 | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 3 | |||
Ander name | ||||
BD+75°58, GCRV 766, Gliese 56.5, GSC 04494-01396, HIP 6379, 2MASS J01215911+7642372, PPM 4675, SAO 4386, TYC 4494-1346-1, Wo 9054 | ||||
|
In 2009 is ’n Superaarde-eksoplaneet in ’n wentelbaan om die ster ontdek.[2] In 2015 is nog twee planete ontdek. Die eienskappe van die eerste planeet is hersien en die beraamde massa verminder.[3][4]
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
b | ≥9,26[2] or ≥8,7[4] M⊕ | 0,057 | 5,3978 ± 0,0015 | 0,17 ± 0,16 | — | — |
c | ≥7,9 M⊕ | 0,113 | 15,299 ± 0,0033 | — | — | — |
d | ≥6,4 M⊕ | 0,155 | 24,451 ± 0,016 | — | — | — |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 van Leeuwen, F. (2007). "Validation of the new Hipparcos reduction". Astronomy and Astrophysics. 474 (2): 653–664. arXiv:0708.1752. Bibcode:2007A&A...474..653V. doi:10.1051/0004-6361:20078357. Vizier catalog entry
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Howard, Andrew W.; et al. (2009). "The NASA-UC Eta-Earth Program. I. A Super-Earth Orbiting HD 7924". The Astrophysical Journal. 696 (1): 75–83. arXiv:0901.4394. Bibcode:2009ApJ...696...75H. doi:10.1088/0004-637X/696/1/75.
- ↑ http://newscenter.berkeley.edu/2015/04/28/robotic-telescope-discovers-three-super-earth-planetary-neighbors/
- ↑ 4,0 4,1 4,2 http://arxiv.org/abs/1504.06629
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia