Hajen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hajen (* as Amanda Bergman)[1] is 'n pianis en sangeres-liedjieskryfster van Björka, Gotenburg (Göteborg), Swede. Sy is bekend vir haar klavierballades wat haar sielvolle heesstem begelei. Daar is vir omtrent 'n jaar in die blogosfeer oor haar musiek gegons voordat sy uiteindelik hoofstroom bekendheid verwerf het met haar optrede tydens die Way out West-fees in Göteborg in Augustus 2009.[1] Haar grootste treffer tot dusver is "Scapegoat" wat sy op MySpace vrygestel het.[1]
Hajen | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Amanda Bergman |
Gebore | Björka, Gotenburg, Swede |
Beroep(e) | Sangeres-liedjieskryfster |
Instrumente | Klavier, stem |
Etikette | Knoppar |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Swedish Music For Dummies: Hajen" (Webbladsy) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 1 Desember 2009.
Eksterne skakels
wysig- MySpace-profiel Geargiveer 20 Desember 2008 op Wayback Machine (sv)
- Last.fm-profiel (en)
Onderhoude
wysig- Swedes Please-onderhoud Geargiveer 26 Maart 2010 op Wayback Machine (en)