Korsvormende toringspons
(Aangestuur vanaf Haliclona oculata)
Korsvormende toringspons (Haliclona oculata) is 'n ongewerwelde, eenvoudige, primitiewe diertjie wat hulself aan die rotse en dooie koraal in tussengety rotspoele en benedegety riwwe heg. Die diertjie kom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voor.
Korsvormende toringspons | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. oculata
|
Binomiale naam | |
Haliclona oculata (Pallas, 1766)
|
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0