Halldor
manlike voornaam
Halldór is manlike voornaam in Ysland en die Faroëreilande.
Die naam kom uit die Oud-Noorse Hallþórr en beteken "Thor se rots" (hallr = "heuwel, rots, groot klip").[1][2]
Ander vorme
wysig- Hallþór (Yslands)
- Haldor (Deens, Noors)
Bekende naamdraers
wysig- Halldór Laxness (1902–1998), Yslandse skrywer en nobelpryswenner in die letterkunde
- Halldór Ásgrímsson (1947–2015), Yslandse politikus en eerste minister
- Halldór Stefánsson (1892–1979), Yslandse skrywer
- Haldor Halderson (1900–1965), kanadese yshokkiespeler
- Haldor Topsøe (1913–2013), Deense ondernemer en stigter van die gelyknamige vervaardiger van katalisators
Afgeleide name
wysig- Haldórsvík, plek op die Faroëreilande
Sien ook
wysig- Halldórsson, Halldórsdóttir
- Noord-Germaanse Voorname
Verwysings
wysig- ↑ Behind the Name – Haldor
- ↑ "Zoëga's A Concise Dictionary of Old Icelandic". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2007. Besoek op 22 Desember 2016.