Halle (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Halle kan verwys na:
- Halle, Sakse-Anhalt, die grootste stad in die Duitse deelstaat Sakse-Anhalt.
- Halle, Noordryn-Wesfale, dorp in Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale.
- Halle, België
- Halle, Nederland