Hallfríður Ólafsdóttir

Hallfríður Haffi Ólafsdóttir (* 12 Julie 1964) is 'n Yslandse fluitblaser en skrywer. Ólafsdóttir is die eerste fluitblaser met die Simfonie-orkes van Ysland. Sy is die outeur van die kinderboekreeks Maximus Musicus.

BronneWysig

  • Icelandic Authors in Frankfurt. Pamflet.
  • "Hallfríður Ólafsdóttir". Ísmús. Besoek op 13 September 2018.

Eksterne skakelsWysig