Hans Ferdinand Linskens
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hans Ferdinand Linskens (Lahr, Duitsland, 22 Mei 1921-13 Augustus 2007) was 'n Duitse plantkundige en genetikus. Hy was professor in plantkunde aan die Radboud Universiteit Nijmegen van 1957 tot 1986.[1] Linskens was die hoofredakteur van Theoretical and Applied Genetics (1977-1987)[1] en Sexual Plant Reproduction.[2] Behalwe redakteur van tydskrifte was hy ook 'n invloedryke redakteur van handboeke.[3]
Hans Ferdinand Linskens | |
Gebore | Lahr, Republiek van Weimar | 22 Mei 1921
---|---|
Oorlede | 13 Augustus 2007 (op 86) |
Nasionaliteit | Duitsland |
Vakgebied | Plantkunde en genetika |
Instelling(s) | Radboud University Nijmegen |
Bekend vir | Hoofredakteur van Theoretical and Applied Genetics |
Linskens was lid van die Deutsche Akademie der Naturforscher Leopoldina, Linnean Society of London, Koninklijke Nederlandse Akademie van Wetenschappen, en die Académie Royale des Sciences de Belgique.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Becker, H. C. (2007). "In Memoriam: Hansferdinand Linskens (1921–2007)". Theoretical and Applied Genetics. 116 (1): 1–2. doi:10.1007/s00122-007-0658-2. PMID 17932645.
- ↑ 2,0 2,1 Mulcahy, David; Cresti, Mauro (2007). "Hans Ferdinand Linskens". Sexual Plant Reproduction. 20 (4): 167. doi:10.1007/s00497-007-0055-7.
- ↑ Trebst, A. (1966). "Moderne Methoden der Pflanzenanalyse". Die Naturwissenschaften. 53 (15): 391. doi:10.1007/BF01185170.