Johannes Daniël Brewis (1920-2007), beter bekend as Hansie Brewis, was 'n Springbokrugbyspeler.[1] Hy was die losskakel in tien toetse, waarvan die Springbokke almal gewen het. Van 1949 tot 1953 is hy as die voorste losskakel in die wêreld beskou. Sy bynaam, "Kiewiet", was hy aan sy skraal bene en ratse voetwerk op die veld te danke.[2]
Hansie Brewis
|
|
|
Volle naam
|
Johannes Daniel Brewis
|
Bynaam
|
Kiewiet
|
Geboortedatum
|
15 Junie 1920
|
Geboorteplek
|
Oudtshoorn, Suid-Afrika
|
Sterftedatum
|
9 September 2007 (op 87)
|
Sterfteplek
|
Pretoria
|
Massa
|
69 kg
|
Skool
|
Oudtshoorn Boys' High, Langenhoven Commerial
|
Beroep
|
Polisieman
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Losskakel
|
Amateurspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
|
Polisie
|
|
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
|
Noord-Transvaal
|
|
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
1949-1953
|
Suid-Afrika
|
10
|
|