Harold Innocent
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harold Innocent (18 April 1933 – 12 September 1993) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brazil (1985), Henry V (1989), en Robin Hood: Prince of Thieves (1991), en in die televisiereeks Mystery!: Malice Aforethought (1979).
Harold Innocent | |
Geboorte | 18 April 1933 |
---|---|
Sterfte | 12 September 1993 (op 60) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1984: The Case of Marcel Duchamp
- 1985: Brazil
- 1989: Henry V
- 1991: Robin Hood: Prince of Thieves
Televisiereekse
wysig- 1960: The Barbara Stanwyck Show
- 1962: The River Flows East
- 1974: The Squirrels
- 1976: Killers
- 1979: Mystery!: Malice Aforethought
- 1980: The Further Adventures of Oliver Twist
- 1981: Wilfred and Eileen
Televisierolprente
wysig- 1980: For Services Rendered
- 1982: Treasure Island
- 1983: An Englishman Abroad
Video's
wysig- 2004: The Mystery of the Missing Morsel of Murder at Moorstones Manor