Harry Bruins-Lich
Harry Bruins-Lich was die direkteur van openbare parke in Pretoria vanaf 1942 tot sy aftrede in 1967. Hy ontwerp 'n aantal van Pretoria se mooiste parke, en verteenwoordig Suid-Afrika by dié land se eerste oorsese blomme-uitstalling in Parys, 1964. Hy was ook verantwoordelik vir die aanplanting van die wit jakarandabome in Pretoria.[1]
Harry Bruins-Lich | |
---|---|
Gebore | Harry Bruins-Lich 1904 |
Sterf | April, 1977 |
Beroep | Direkteur van Parke, Pretoria |
Voorganger | JH (Tom) Venning |
Eggenoot | Margaret |
Verwysings
wysig- ↑ "Gardens and I: Harry Bruins-Lich" (in Engels). www.carolizejansen.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2016. Besoek op 14 Mei 2017.