Harry Judd
Harold Mark Christopher Judd, algemeen bekend as Harry Judd (gebore 23 Desember 1985 in Chelmsford, Essex, Engeland) is die tromspeler in die Britse musiekgroep McFLY, tesame met Tom Fletcher, Dougie Poynter en Danny Jones. McFLY het bekend geword nadat die gewese groep Busted hulle op die been help bring het deur hulle uit te nooi om saam met hulle te toer in Maart 2004.
Harry Judd | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Harold Mark Christopher Judd |
Gebore | 23 Desember 1985 |
Oorsprong | Engeland |
Genres | Pop en Pop Rock |
Beroep(e) | Musikus |
Instrumente | Tromme |
Jare aktief | 2004 – hede |
Etikette | Island Records |
Assosiasies | McFLY |
Webwerf | http://www.mcflyofficial.com |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harry Judd.
- Amptelike McFLY-webtuiste Geargiveer 7 April 2013 op Wayback Machine
- McFly se MySpace