Harry Osborn
Harold Theopolis "Harry" Osborn[1] is 'n karakter in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics en word verbind met die superheld Spider-Man. Die karakter is deur die bekende span Stan Lee en Steve Ditko geskep en verskyn die eerste keer in The Amazing Spider-Man #31 (Desember 1965).
Harry Osborn | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | As Harry Osborn: The Amazing Spider-Man #31 (Desember 1965) As Green Goblin: The Amazing Spider-Man #136 (September 1974) |
Geskep deur | Marvel Comics Stan Lee en Steve Ditko |
Inligting | |
Ander name | Harold Theopolis Osborn |
Byname | Green Goblin Hobgoblin American Son Harry Lyman Kindred |
Spesie | Mutant |
Geslag | Manlik |
Kinders | Normie en Stanley Osborn |
Ander familie | Norman Osborn (pa) |
Harry is die beste vriend van Peter Parker (Spider-Man se alter ego) en Flash Thompson, een van die oudkêrels van Mary Jane Watson, die seun van Norman Osborn, die man van Liz Allan en die pa van Normie en Stanley Osborn. Hy is die tweede karakter wat die naam Green Goblin gebruik, terwyl een van sy klone as die superheld American Son 'n gebruiker van die Iron Patriot-wapentuig is.
Die karakter het in baie aanpassings van Spider-Man verskyn, benewens strokiesverhale, soos videospeletjies. James Franco vertolk die rol van die karakter in die Spider-Man-rolprenttrilogie (2002-2007).
Verwysings
wysig- ↑ Spider-Man: Brand New Day Yearbook, Marvel Comics, 2008)
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.