Heinkel He 111
Duitse twee motorige bomwerper
Die Heinkel HE 111 was 'n Duitse bomwerper en torpedodraer tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig was in 1934 ontwerp deur die Günter-broers. Daar was vier prototipes waarvan die eerste op 24 Februarie 1935 sy nooiensvlug onderneem het.
Heinkel HE 111 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper en torpedodraer |
Vervaardiger | Heinkel |
Nooiensvlug | 24 Februarie 1935 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Junkers-Jumo 211 D-1 |
Kraglewering per motor | 1 200 perdekrag |
Vlerkspan | 22,6 m |
Lengte | 16,40 m |
Hoogte | 4,00 m |
Maks. opstyg massa | 11 300 kg |
Maks. snelheid | 415 km/h op 5 000 m |
Operasionele hoogte | 7 800 m |
Togafstand met maks. bomvrag (2 000 kg) |
1 220 km |
Bewapening | Een 20 mm MG FF kanon en vyf 7,9 mm MG 15 masjiengewere. |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8