Hekpoort, Gauteng
gehug in Suid-Afrika
Hekpoort is 'n klein dorp in Suid-Afrika se provinsie Gauteng. Dit is aan die R560 geleë, noordoos van Komnader.
Hekpoort | |
---|---|
Pad na Hekpoort | |
Koördinate: 25°53′S 27°37′O / 25.883°S 27.617°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Wesrand |
Munisipaliteit | Mogale City |
Natuur naby Hekpoort
wysig-
Steganocerus multipunctatus
-
Elephantulus brachyrhynchus
-
Pseudocordylus_melanotus
-
Agelanthus natalitius subsp. zeyheri