Heksrivier (Noord-Kaap)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Hexrivier (dubbelsinnig)
Die Heksrivier is 'n spruit wat in die Bo-Karoo in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is in die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit en in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Heksrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 207 m |
Koördinate: 30°53′56″S 22°58′36.5″O / 30.89889°S 22.976806°O |
Dit is net oos van die R403-pad met die naaste dorpe Victoria-Wes, Loxton en Britstown.