Helgi Björnsson
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Helgi Björnsson (gebore 10 Julie 1958) is 'n Yslandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eleven Men Out (2005), Beowulf & Grendel (2005), Frost (2012), en Paris of the North (2014).
Helgi Björnsson | |
Geboortenaam | Helgi Björnsson |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1958 |
Nasionaliteit | Yslands |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1984: Atomic Station
- 2005: Eleven Men Out
- 2005: Beowulf & Grendel
- 2006: Cold Trail
- 2011: Stansað dansað öskrað
- 2012: Frost
- 2014: Paris of the North
Televisiereekse
wysig- 2011: Makalaus
- 2016: Der Island-Krimi
Televisierolprente
wysig- 1991: Litbrigði jarðarinnar
Video's
wysig- 1993: Í ljósaskiptunum