Helmutas Šabasevičius

Helmutas Šabasevičius (gebore 3 Oktober 1964 in Ežerėlis, Litaue, Sowjetunie; Afrikaanse transliterasie: Helmutas Sjabasewitsjoes) is 'n Litause dansgeskiedkundige en kunskritikus. Onder sy navorsingsbelangstellings is die geskiedenis van ballet en verhoudings tussen kuns en en teater.[1]

Helmutas Šabasevičius
Gebore3 November 1964 (1964-11-03) (60 jaar oud)
Ežerėlis, Litaue, Sowjetunie
NasionaliteitLitaue
BeroepGeskiedkundige, kunskritikus

Sedert 1995 is Šabasevičius die hoofredakteur van die Litause akademiese tydsrkif Krantai wat is aan die geskiedenis en die moderne toestand van Litause kuns en sy interaksies met globale kuns.[2]

Publikasies

wysig
  • Šabasevičius, Helmutas (2008). Life through dance: the artistic life of ballet soloist Leokadija Aškelovičiūtė [Lewe deur dans: die artistieke lewe van balletsolis Leokadija Aškelovičiūtė] (in Litaus). Vilnius: Krantai.
  • Šabasevičius, Helmutas (2009). A concise history of Lithuanian ballet ['n Beknopte geskiedenis van Litaus ballet] (in Litaus). Vilnius: Krantai.

Verwysings

wysig
  1. "Helmutas Šabasevičius". Visuotinė lietuvių enciklopedija (in Litaus). Besoek op 17 Julie 2023.
  2. "Krantų redakcija". Krantai (in Litaus). Besoek op 17 Julie 2023.