Helspoort is 'n bergpas wat noordwes van Grahamstad op die R350 na Bedford lê. Die poort se hoogste punt is 488m bo seevlak en dit het 'n maksimum helling van 1:14.

Helspoort
Ligging Tussen Grahamstad en Bedford
Maksimumhelling 1:14
Hoogte 488m
Oppervlak Teer
Pad R350

Sien ookWysig