Hennie Smit
Suid-Afrikaanse akteur
Hennie Smit (gebore 19 Mei 1943) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Smit maak sy rolprentdebuut in 1979 in die film Pretoria O Pretoria!. Hy is veral bekend vir sy rol as Bertie in die TV-sepie, Egoli: Plek van Goud, 'n rol wat spesiaal vir hom geskep is.
Hennie Smit | |
Geboortenaam | Hendrik Smit |
---|---|
Alias | Bertie |
Geboorte | 19 Mei 1943 Malmesbury, Kaapprovinsie, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–tans |
Rolprente | Egoli: Plek van Goud |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Pretoria O Pretoria!, 1979
- Nommer asseblief, 1981
- Im Dschungel ist der Teufel los, 1982
- Koöperasiestories (TV-reeks), 1983
- Tawwe Tienies, 1984 as Bulletjie Brits
- You Must Be Joking Too!, 1987 as Sooi
- Egoli: Plek van Goud (TV-reeks), 1991-2009 as Bertie
- Vrou soek boer, 2014 as Oom Flip[1]
Verwysings
wysig- ↑ Van Nierop, Leon (7 Maart 2014). "Movie Review: Vrou soek boer". The Citizen. Besoek op 3 Oktober 2020.