Herefordshire
Herefordshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Herefordshire | |
Hoofstad | Hereford |
Oppervlakte | 2 180 km² |
Bevolking | 191 000 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 87 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Herefordshire |
Administratiewe setel | Hereford |
ISO 3166-2: | GB-HEF |
Oppervlakte | 2 180 km² |
Bevolking | 183 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 84 inw./km² |
Webtuiste | www.herefordshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
Herefordshire (uitgespreek /ˈhɛrɨfərdʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hereford, Leominster en Ledbury.
Herefordshire het 'n geskatte bevolking van 191 000 in 2017 gehad en is dus die 45ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Herefordshire.
- (en) Amptelike webwerf