Heterokonta
Die Heterokonta (ook: Stramenopiles) is 'n tak (superfilum) van die Harosa wat gekenmerk word deur die besit van een 'harige' en een 'gladde' flagellum. Hulle is soms eensellig en lyk dikwels soos alge, maar daar is ook vorme wat baie soos swamme lyk. Hierdie groep bestaan uit 'n aantal subgroepe:[9]
Heterokonta | |
---|---|
Ochromonas sp. (Chrysophyceae), met twee onewe (heterokonte) flagella. Mastigonemes word nie verteenwoordig nie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Klade: | SAR |
Infrakoninkryk: | Heterokonta Cavalier-Smith, 1986[1] |
Tipiese klasse | |
Gekleurde groepe (alge-agtiges)
Kleurlose groepe
| |
Sinonieme | |
'n Moontlike indeling is:
- Ochrophyta
- Die diatome -fotosintetiese alge met 'n wand van kiesel.
- Die goue alge -- wat ander kleurstowwe as chlorofil vir fotosintese gebruik.
- Die bruin alge -- hulle kan baie groot word, soos kelp
- Oomycota
- Die waterswamme (Oomycetes) wat lank as swamme gesien is maar nie aan hulle verwant is nie; 'n belangrike verteenwoordiger is Phytophthora wat laatroes by aartappels veroorsaak.
- Bigyra
- 'n Paar kleiner groepe
Verwysings
wysig- ↑ Cavalier-Smith, T. (1999). "The kingdom Chromista, origin and systematics". In Round, F.E.; Chapman, D.J. (reds.). Progress in Phycological Research. Vol. 4. Elsevier. pp. 309–347. ISBN 978-0-948737-00-8.
- ↑ Patterson, D.J. (1989). "Stramenopiles: Chromophytes from a protistan perspective". In Green, J.C.; Leadbeater, B.S.C.; Diver, W.L. (reds.). The chromophyte algae: Problems and perspectives. Clarendon Press. ISBN 978-0198577133.
- ↑ Vørs, N (1993). "Marine heterotrophic amoebae, flagellates and heliozoa from Belize (Central America) and Tenerife". Journal of Eukaryotic Microbiology. 40 (3): 272–287. doi:10.1111/j.1550-7408.1993.tb04917.x.
- ↑ David, J.C. (2002). "A preliminary catalogue of the names of fungi above the rank of order". Constancea. 83: 1–30.
- ↑ van den Hoek, C.; Mann, D.G.; Jahns, H.M. (1995). Algae An Introduction to Phycology. Cambridge University Press. ISBN 978-0-521-30419-1.
- ↑ Alexopoulos, C.J.; Mims, C.W.; Blackwell, M. (1996). Introductory Mycology (4th uitg.). Wiley. ISBN 978-0471522294.
- ↑ Dick, M.W. (2013). Straminipilous Fungi: Systematics of the Peronosporomycetes Including Accounts of the Marine Straminipilous Protists, the Plasmodiophorids and Similar Organisms. Springer. ISBN 978-94-015-9733-3.
- ↑ "Stramenipila M.W. Dick (2001)". MycoBank. International Mycological Association.
- ↑ lumen learning