Heydar Aliyev Internasionale Lughawe
Die Heydar Aliyev Internasionale Lughawe (Azerbeidjans: Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı; IATA: GYD, ICAO: UBBB) is 'n lughawe 20 km noordoos van Bakoe, Azerbeidjan, die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Azerbeidjan en die besigste lughawe in die Kaukasus. Die lughawe is in 1933 as die "Bina-lughawe" tydens die Sowjet-era geopen.[2] In 2004 is dit herdoop na die voormalige president van Azerbeidjan, Heydar Aliyev.[3]
Heydar Aliyev Internasionale Lughawe Heydər Əliyev adına Beynəlxalq Hava Limanı | |||
---|---|---|---|
IATA: GYD – ICAO: UBBB | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Republiek Azerbeidjan | ||
Bedien | Bakoe, Azerbeidjan | ||
Ligging | Bakoe, Azerbeidjan | ||
Spil vir |
| ||
Fokuspunt vir | Bakoe | ||
Hoogte bo seevlak | 10 vt / 3 m | ||
Koördinate | 40°28′03″N 050°02′48″E / 40.46750°N 50.04667°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
16/34 | 3 995 | 13 107 | Asfaltbeton |
17/35 | 3 200 | 10 499 | Asfaltbeton |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 4 730 000 | ||
Passasierverandering | 0.2% | ||
Bronne: Passasiersverkeer, Airport.az[1] |
Verwysings
wysig- ↑ Azerbaijan's airports set new record in 2019. Airport.az (en)
- ↑ История авиации Азербайджана. Баку. 2012 с. 13 ISBN 978–9952–27–343–4 (ru)
- ↑ (en) About Heydar Aliyev Airport. Airport.az
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Heydar Aliyev Internasionale Lughawe.
- Amptelike webwerf van die Heydar Aliyev Internasionale Lughawe (az) (en)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |