Hildesheim
Hildesheim (nederduits Hilmessen) is 'n stad in die deelstaat Nedersakse in Duitsland, en het 'n bevolking van 102 903 in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 92,96 km².
Kaart | Wapen |
Ligging in Nedersakse | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52°09′N 9°57′O / 52.150°N 9.950°O |
Stigting | 1221 |
Stadstatus | 1300 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 92,96 vk km |
Hoogte bo seevlak | 78 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2009) | 102 903 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 107/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Kurt Machens |
Amptelike Webwerf | www.hildesheim.de |