Maak hoofkeuseskerm oop

Die spotsanger (Hippolais icterina) is 'n redelike algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne, dorre boomveld, droë rivierbeddings, plantasies en tuine. Hulle kom meestal een-een voor. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 10 – 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Icterine Warbler.

Spotsanger
Hippolais icterina2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. icterina
Binomiale naam
Hippolais icterina
(Vieillot, 1817)
Hippolais icterina

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Hippolais icterina". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.