Olyfboomsanger
(Aangestuur vanaf Hippolais olivetorum)
Die Olyfboomsanger (Hippolais olivetorum) is 'n skaars voël en moontlik aan die afneem. Dit is 'n Palearkties-broeiende trekvoël na halfdorre doringveld. Hulle skuil in die bome se kroon. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 14 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive-tree Warbler
Olyfboomsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. olivetorum
|
Binomiale naam | |
Hippolais olivetorum Strickland, 1837
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Hippolais olivetorum". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)