Hlangeni
Die Hlangeni is 'n niestandhoudende spruit in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Hlangeni | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 228 m |
Koördinate: 24°06′30″S 31°40′0″O / 24.10833°S 31.66667°O |
Dit vloei wes van die Letaba-Satarapad (naby die Olifantsbrug) en mond noordwaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Hlangeni se monding by Geonames.org (cc-by)