Hoërskool Schweizer-Reneke
Hoërskool Schweizer-Reneke is ’n skool in Schweizer-Reneke in Noordwes. Die skool is in 1952 gestig nadat ds. Eybers, vader van die digteres Elisabeth Eybers ’n versoekskrif aan die Departement van Onderwys gerig het vir ’n hoërskool op die dorp.
Hoërskool Schweizer-Reneke | |
Leuse | Nimmer nee |
---|---|
Gestig | 1952 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | Mariette de Villiers |
Stigter | Ds. Eybers |
Leerlinge | 280 |
Grade | 7-12 |
Stad | Schweizer-Reneke |
Provinsie | Noordwes |
Land | Suid-Afrika |
Webblad | Tuisblad |