Hoëveldklappertjie
voëlspesie
Die Hoëveldklappertjie (Mirafra fasciolata) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël in grasveld en oop savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 26 – 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern clapper lark.
Hoëveldklappertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. fasciolata
|
Binomiale naam | |
Mirafra fasciolata (Sundevall, 1850)
| |
verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ Compilers: Stuart Butchart, Jonathan Ekstrom (2008). "Clapper Lark – BirdLife Species Factsheet". Evaluators: Jeremy Bird, Stuart Butchart. BirdLife International. Besoek op 6 Mei 2009.[dooie skakel]