Hoëveldskaapwagter
Die Hoëveldskaapwagter (Oenanthe pileata) is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n seisoenale besoeker in ander. Die voël verkies kaal, oop plat grond, insluitend grasveld na brande, bewerkte en onlangs geoeste landerye. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 – 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Capped Wheater.
Hoëveldskaapwagter | |
---|---|
Hoëveldskaapwagter in die Etosha Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. pileata
|
Binomiale naam | |
Oenanthe pileata (Gmelin, 1789)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Oenanthe pileata. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Oenanthe pileata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)